Kerry Washington | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kerry Marisa Washington (gebore 31 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Save the Last Dance (2001), The Last King of Scotland (2006), en Django Unchained (2012), en in die televisiereeks Scandal (2012).