Kevin Alejandro

Kevin Alejandro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Michael Alejandro
Geboorte 7 April 1976 (1976-04-07) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Alejandro (gebore 7 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse True Blood (2008), Southland (2009), en Arrow (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne