Kevin Conroy

Kevin Conroy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 November 1955
Westbury, New York, Verenigde State
Sterfte 10 November 2022 (op 66)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Conroy (30 November 1955-10 November 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Batman: Mask of the Phantasm (1993) en Batman: The Killing Joke (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne