Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kevin Conway | |
Geboortenaam | Kevin John Conway |
---|---|
Geboorte | 29 Mei 1942 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Conway (gebore 29 Mei 1942) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Quick and the Dead (1995), Mercury Rising (1998), Thirteen Days (2000), en Invincible (2006).