Kevin Daniels

Kevin Daniels
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Dwight Daniels Jr.
Geboorte 9 Desember 1976 (1976-12-09) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Daniels (gebore 9 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ladder 49 (2004) en in die televisiereekse Modern Family (2009), Sirens (2014), en Atypical (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne