Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kevin Dillon | |
![]() | |
Geboortenaam | Kevin Brady Dillon |
---|---|
Geboorte | 19 Augustus 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Dillon (gebore 19 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Platoon (1986), The Blob (1988), en Poseidon (2006), en in die televisiereeks Entourage (2004).