Kevin Downes

Kevin Downes
Geboorte 21 September 1972
Visalia, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Lewensmaat Catherine Downes (1997–hede)
Beroep(e) Akteur, filmregisseur en -vervaardiger
Aktiewe jare 1994–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Downes (* 21 September 1972 in Visalia, Kalifornië) is 'n Amerikaanse akteur, filmregisseur en -vervaardiger. Downes het in Visalia, drie uur noord van Los Angeles, grootgeword. Meeste van die Christelike films waaraan hy gewerk het is daar geskiet.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne