Kevin Doyle (akteur)

Kevin Doyle
Geboorte 10 April 1960 (1960-04-10) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Doyle (gebore 10 April 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Libertine (2004) en in die televisiereekse Blackpool (2004) en Downton Abbey (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne