Kevin Eldon

Kevin Eldon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Oktober 1960 (1960-10-03) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Eldon (gebore 3 Oktober 1960) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hot Fuzz (2007) en Four Lions (2010), en in die televisiereekse This Morning with Richard Not Judy (1998) en Nighty Night (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne