Kevin Hanchard

Kevin Hanchard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Julie 1974 (1974-07-04) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Hanchard (gebore 4 Julie 1974) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Brothers (2005) en Suicide Squad (2016), en in die televisiereekse Orphan Black (2013) en The Expanse (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne