Kevin Jonas | |
Geboortenaam | Paul Kevin Jonas II |
---|---|
Geboorte | 5 November 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Jonas (gebore 5 November 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aquamarine (2006) en Night at the Museum: Battle of the Smithsonian (2009), en in die televisiereeks Jonas (2009).