Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kevin McHale | |
![]() | |
Geboortenaam | Kevin Michael McHale |
---|---|
Geboorte | 14 Junie 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin McHale (gebore 14 Junie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Glee: The 3D Concert Movie (2011) en in die televisiereekse True Blood (2008) en Glee (2009).