Kevin McNally

Kevin McNally
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Robert McNally
Geboorte 27 April 1956 (1956-04-27) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin McNally (gebore 27 April 1956) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), Pirates of the Caribbean: At World's End (2007), en Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne