Kevin Pollak

Kevin Pollak
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kevin Elliot Pollak
Geboorte 30 Oktober 1957 (1957-10-30) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Pollak (gebore 30 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Few Good Men (1992), The Usual Suspects (1995), End of Days (1999), en The Whole Ten Yards (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne