Kevin Smith | |
![]() | |
Geboortenaam | Kevin Patrick Smith |
---|---|
Geboorte | 2 Augustus 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Harley Quinn Smith |
Beroep(e) | Vervaardiger, skrywer, en akteur |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Smith (gebore 2 Augustus 1970) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Clerks (1994), Chasing Amy (1997), Dogma (1999), en Clerks II (2006).