Kevin Sussman

Kevin Sussman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Desember 1970 (1970-12-04) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Sussman (gebore 4 Desember 1970) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Wet Hot American Summer (2001), Burn After Reading (2008), en Killers (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne