Kevin Zegers | |
Geboortenaam | Kevin Joseph Zegers |
---|---|
Geboorte | 19 September 1984 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Zegers (gebore 19 September 1984) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dawn of the Dead (2004), Transamerica (2005), en Fifty Dead Men Walking (2008), en in die televisiereeks Gossip Girl (2007).