Kevin Hart | |
Geboortenaam | Kevin Darnell Hart |
---|---|
Geboorte | 6 Julie 1979 Philadelphia, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, komediant, vervaardiger, en draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Webwerf | kevinhartnation |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin Hart[1] (gebore 6 Julie 1979) is 'n Amerikaanse komediant, akteur, (rolprent)vervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grudge Match (2013), Ride Along (2014), The Secret Life of Pets (2016), en Central Intelligence (2016).