Keynote | |
![]() | |
![]() | |
Keynote 6 vir OS X
| |
Ontwikkelaar | Apple Inc. |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 7 Januarie 2003 |
Nuutste weergawe | 6.5.3/ 21 April 2015 |
Bedryfstelsel | OS X |
Kategorie | Vertoningsprogrammatuur |
Lisensie | Eiendomsprogrammatuur |
Webblad | Apple: Keynote |
Keynote vir iOS | |
![]() | |
![]() | |
Keynote 2 vir iOS
| |
Ontwikkelaar | Apple Inc. |
---|---|
Aanvanklike vrystelling | 27 Januarie 2010 |
Nuutste weergawe | 2.5.3/ 21 April 2015 |
Bedryfstelsel | iOS |
Kategorie | Vertoningsprogrammatuur |
Lisensie | Eiendomsprogrammatuur |
Webblad | Apple: Keynote vir iOS |
Keynote is ’n vertoningsprogrammatuurtoepassing wat deur Apple Inc. ontwikkel is as deel van die iWork-kantoorpakket. Keynote 5 is op 6 Jaunarie 2009 aangekondig en is die mees onlangse weergawe vir die Macintosh. Die bevat nuwe temas, oorgange en animasies en die vermoë om die skyfievertoning met ’n iPhone of iPod Touch te beheer deur die Keynote-afstandbeheertoepassing.[1] Op 27 Januarie 2010 het Apple ’n nuwe weergawe van Keynote vir iPad met ’n splinternuwe aanrakingskoppelvlak.[2]