Khalil Kain

Khalil Kain
Geboortenaam Khaliloeron Kain
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Luka[1]
Noe Jae[2]
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Khalil Kain is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Juice (1992), Renaissance Man (1994), en Bones (2001), en in die televisiereeks Girlfriends (2000).

  1. "GUESS THAT CELEBRITY DAD!". Black Celeb Kids (in Engels). 30 November 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 24 Augustus 2013.
  2. "SOME OLD AND NEW PICTURES OF ACTOR KHALIL KAIN AND DAUGHTER". Black Celeb Kids (in Engels). 27 Februarie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2016. Besoek op 24 Augustus 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne