Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Khandi Alexander | |
![]() | |
Geboortenaam | Harriet Rene Alexander[1] |
---|---|
Geboorte | 4 September 1957 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Khandi Alexander (gebore 4 September 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Patriots Day (2016) en in die televisiereekse CSI: Miami (2002), Treme (2010), en Scandal (2012).