Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kid Cudi | |
Geboortenaam | Scott Ramon Seguro Mescudi |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kid Cudi is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Project X (2012), Need for Speed (2014), Two Night Stand (2014), en Rampage (2018).