Kiefer Sutherland

Kiefer Sutherland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kiefer William Frederick Dempsey George Rufus Sutherland
Geboorte 21 Desember 1966 (1966-12-21) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders Sarah Sutherland
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kiefer Sutherland (gebore 21 Desember 1966) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Phone Booth (2002), Mirrors (2008), en Pompeii (2014), en in die televisiereeks 24 (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne