Kiely Williams

Kiely Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kiely Alexis Williams
Geboorte 9 Julie 1986 (1986-07-09) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1999–2015, 2017 (hiatus)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kiely Williams (gebore 9 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sisterhood of the Traveling Pants 2 (2008) en The House Bunny (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne