Kieran Culkin | |
![]() | |
Geboortenaam | Kieran Kyle Culkin |
---|---|
Geboorte | 30 September 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kieran Culkin (gebore 30 September 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone (1990), The Cider House Rules (1999), Igby Goes Down (2002), Scott Pilgrim vs. the World (2010), en Movie 43 (2013).