Killer 7

Killer7 (キラー7 Kirāsebun?) is 'n aksie-avontuur videospeletjie vir die Nintendo Gamecube en PlayStation 2. Dit is ontwikkel deur Grasshopper Manufacture en uitgegee deur Capcom. Die skryf en geregisseer was Goichi Suda, bekend ook onder die bynaam Suda51, en vervaardig deur Hiroyuki Kobayashi.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne