Kim Bodnia

Kim Bodnia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 April 1965 (1965-04-12) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Bodnia (gebore 12 April 1965) is 'n Deense akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nightwatch (1994), Pusher (1996), en In China They Eat Dogs (1999), en in die televisiereeks Bron/Broen (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne