Kim Delaney

Kim Delaney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 November 1961 (1961-11-29) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Delaney (gebore 29 November 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mission to Mars (2000) en in die televisiereekse All My Children (1970), NYPD Blue (1993), en Army Wives (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne