Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kim Fields | |
![]() | |
Geboortenaam | Kim Victoria Fields |
---|---|
Geboorte | 12 Mei 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kim Fields (gebore 12 Mei 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent What to Expect When You're Expecting (2012) en in die televisiereekse Mork & Mindy (1978), The Facts of Life (1979), en Living Single (1993).