Kim Hartman

Kim Hartman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kim Lesley Hartman
Geboorte 11 Januarie 1952 (1952-01-11) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Hartman (gebore 11 Januarie 1952) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dunkirk (2017) en in die televisiereekse Play for Today (1970), Grange Hill (1978), en 'Allo 'Allo! (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne