Kim Novak | |
![]() | |
Geboortenaam | Marilyn Pauline Novak |
---|---|
Geboorte | 13 Februarie 1933 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kim Novak (gebore 13 Februarie 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Picnic (1956), Pal Joey (1957), Vertigo (1958), en Kiss Me, Stupid (1964).