Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kim Raver | |
![]() | |
Geboortenaam | Kimberly Corinna Raver |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kim Raver (gebore 15 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Night at the Museum (2006) en in die televisiereekse Third Watch (1999), 24 (2001), en Revolution (2012).