Kim Richards

Kim Richards
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kim Erica Richards
Geboorte 19 September 1964 (1964-09-19) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Richards (gebore 19 September 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Escape to Witch Mountain (1975), Assault on Precinct 13 (1976), Black Snake Moan (2006), en Race to Witch Mountain (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne