Kim Stanley | |
![]() | |
Geboortenaam | Patricia Reid |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1925 |
Sterfte | 20 Augustus 2001 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1950–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kim Stanley (11 Februarie 1925 – 20 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Seance on a Wet Afternoon (1964), Frances (1982), en The Right Stuff (1983), en in die televisiereeks Ben Casey (1961).