Kimberly Elise

Kimberly Elise
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kimberly Elise Trammel
Geboorte 17 April 1967 (1967-04-17) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kimberly Elise (gebore 17 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente John Q (2002), The Manchurian Candidate (2004), Diary of a Mad Black Woman (2005), en For Colored Girls (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne