King Von

King Von
Foto van King Von
Agtergrondinligting
GeboortenaamDayvon Daquan Bennett
Ook bekend as
Grandson[1] V-Roy[2]
Gebore(1994-08-09)9 Augustus 1994
Chicago, Illinois, V.S.[3]
Sterf6 November 2020 (op 26)
Atlanta, Georgia, V.S.
DoodsoorsaakSkietwonde
Kinders3
Genres
Beroep(e)
Jare aktief2018–2020
EtiketteOnly the Family
Empire
Webwerfkingvonofficial.com

Dayvon Daquan Bennett[5] (9 Augustus 1994 – 6 November 2020), professioneel bekend as King Von, was 'n Amerikaanse gangsta-rapper van Chicago, Illinois. Hy was by Lil Durk se platemaatskappy Only the Family en Empire Distribution onder kontrak. Gedurende Bennett se lewe was hy betrokke by verskeie moorde en beweerde misdade wat verband hou met die Chicago-bendetoneel. Bennett het lof gekry vir enkelsnitte "Crazy Story" en "Took Her to the O", wat die vier-en-veertigste posisie van die Billboard Hot 100 bereik het, en vir die ateljee-album Welcome to O'Block (2020), wat vyfde was op die Billboard 200.[6]

  1. "King Von's got his nickname "Grandson" in jail". dailyrapfacts.com. 5 Mei 2022. Besoek op 6 Mei 2023.
  2. "King Von's Family Reveals They Trademarked His Name and All His Nick Names". hiphopoverload.com. 26 Maart 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2023. Besoek op 11 Junie 2023.
  3. 3,0 3,1 "King Von Biography". AllMusic. 19 April 2019. Besoek op 28 Februarie 2023.
  4. "King Von & The Art Of Storytelling". Chicago Reader. 4 November 2020. Besoek op 28 Februarie 2023.
  5. "Mugshot 177451002 – Dayvon Daquan Bennett Arrest – Fulton County, GA". Mugshots.com. 18 Mei 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2020. Besoek op 8 November 2020.
  6. "Billboard 200, 21 November 2020". Billboard. 21 November 2020. Besoek op 27 Januarie 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne