Die King Cetshwayo-distriksmunisipaliteit (voorheen uThungulu-distriksmunisipaliteit)[1]) is een van die 10 distriksmunisipaliteite van KwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is in Richardsbaai. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Zoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC28.
- ↑ Khoza, Amanda (27 Julie 2016). "Zwelithini welcomes renaming of uThungulu to King Cetshwayo District Municipality". News24 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 3 September 2016.