Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Kinkhoes | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
'n Jong seun met kinkhoes | ||
ICD-10 | A37 | |
ICD-9 | 033 | |
DiseasesDB | 1523 | |
MedlinePlus | 001561 | |
eMedicine | emerg/394ped/1778 | |
MeSH | D014917 | |
Mediese waarskuwing |
Kinkhoes is 'n aansteeklike kindersiekte wat veroorsaak word deur die bakterie Hemophilus pertussis. In die jare voor inenting en antibiotika het dit gepaard gegaan met baie longkomplikasies en sterftes.