Kivumeer

Kivumeer

Satellietbeeld van die Kivumeer

Kaart van mere en riviere in Rwanda
Koördinate:2°S 29°O / 2°S 29°O / -2; 29
Ligging:Demokratiese Republiek van die Kongo, Rwanda
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:2 700 km² (1 040 myl²)[1]
Gemiddelde diepte:240 m (787 vt)
Maksimum diepte:480 m (1 575 vt)
Volume:500 km³ (120 myl³)
Lengte:89 km (55 myl)[1]
Breedte:48 km (30 myl)[1]
Opvangsgebied:2 700 km² (1 000 myl²)
Uitvloei:Ruzizi
Eiland/e:Idjwi
Nedersettings:Goma, Kongo
Bukavu, Kongo
Kibuye, Rwanda
Cyangugu, Rwanda
Kaart van die Groot Mere van Afrika:
Albertmeer (Lake Albert)
Edwardmeer (Lake Edward)
Kivumeer (Lake Kivu)
Kyogameer (Lake Kyoga)
Malawimeer (Lake Malawi)
Mwerumeer (Lake Mweru)
Rukwameer (Lake Rukwa)
Tanganjikameer (Lake Tanganyika)
Turkanameer (Lake Turkana)
Victoriameer (Lake Victoria)
Kivumeer met Goma in die agtergrond
Kivumeer

Die Kivumeer (Engels: Lake Kivu) is 'n varswatermeer in Sentraal-Afrika op die grens van Rwanda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die meer vorm ook deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei. Die Ruzizirivier verbind die meer met die Tanganjikameer.

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Kivu, lake, Congo and Rwanda, Columbia Encyclopedia, Sixth Edition. 2001-05.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne