Klaus Kinski | |
![]() | |
Geboortenaam | Klaus Günter Karl Nakszynski[1] |
---|---|
Geboorte | 18 Oktober 1926 |
Sterfte | 23 November 1991 (op 65) |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | Nastassja Kinski |
Beroep(e) | Akteur, draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1948–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Klaus Kinski (18 Oktober 1926 – 23 November 1991) was 'n Duitse akteur, en draaiboekskrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente For a Few Dollars More (1965), Aguirre, the Wrath of God (1972), Nosferatu the Vampyre (1979), en Fitzcarraldo (1982).
In die Tweede Wêreldoorlog was hy 'n lid van die Luftwaffe gewees.