Klaus Tennstedt

Klaus Tennstedt
Tennstedt in 1971
Gebore(1926-06-06)6 Junie 1926
Merseburg, Duitsland
SterfKiel, Duitsland
GenresKlassiek
Beroep(e)Dirigent
Jare aktief1958–1994[1]
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "Foto-grootte"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "Sterfdatum"

Klaus Tennstedt (Duits:ˈtɛnʃtɛt|lang}}; * 6 Junie 1926 – † 11 Januarie 1998) was 'n Duitse dirigent van Merseburg. Hy het saamgewerk met die Sweedse Radio-simfonieorkes, die NDR Simfonieorkes en saam met van die wêreld se beste musiekgroepe soos die Berliner Philharmoniker, en mees noemenswaardig die Londen Filharmoniese Orkes, met wie hy naby geassosieer was en sommige van sy mees gevierde opnames onder die EMI plaatetiket gemaak het, insluitende 'n siklus van Mahler se tien simfonieë.

Hy is bekend vir sy interpretasies van werke uit die Oostenryks-Duitse repertoire, en veral sy simpatieke benaderings tot Mahler. Tennstedt word wyd erken as 'n gerekende dirigent en as een van die invloedrykste en grootste van die laat-20ste eeu.

  1. Kozinn, Allan (13 Januarie 1998). "Klaus Tennstedt, a Conductor Of Romantic Works, Dies at 71". New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2019. Besoek op 4 Mei 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne