Klein Leeu | ||||
![]() | ||||
Latynse naam | Leo Minor | |||
Genitief | Leonis Minoris | |||
Afkorting | LMi | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 10h | |||
Deklinasie | 35º | |||
Grootte | 232 vk. grade (64ste) | |||
Kwadrant | NQ2 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 2 | |||
Helderste ster | 46 Leonis Minoris (Praecipua) | |||
Naaste ster | 11 Leonis Minoris | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 2 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 34 | |||
Meteoorreëns | Leonis Minorids | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Groot Beer, Rooikat, Kreef, Leeu | ||||
|
Die Klein Leeu (Latyn: Leo Minor) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim wat aan die sterrebeeld Leeu grens. Die helderste sterre in die Klein Leeu vorm ’n rowwe driehoek. Dit is nie in die Antieke tyd as ’n sterrebeeld beskou nie, maar is eers in 1687 deur Johannes Hevelius geskep.