Kleinbloureier

Kleinbloureier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. caerulea
Binomiale naam
Egretta caerulea
(Linnaeus, 1758)
Die verspreiding van die kleinbloureier in Suider-Afrika

Die kleinbloureier (Egretta caerulea) is seldsame swerwer wat in sentraal- en Suid-Amerika oorwinter. Dit is nog net 4 keer opgeteken aan die weskus naby Kaapstad. In Engels staan die voël bekend as die Little Blue Heron.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne