Kleinrooivalk | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie (regs) met wyfies in die Karoo | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. naumanni
|
Binomiale naam | |
Falco naumanni Fleischer, 1818
| |
![]() | |
broeigebied oorwintering Hele jaar woonagtig |
Die kleinrooivalk (Falco naumanni) is 'n gelokaliseerde somertrekvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 26 – 32 cm groot en weeg 110 - 180 gram. In Engels staan die voël bekend as lesser kestrel.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)