Kleinsterretjie | |
---|---|
Volwasse S. a. sinensis in broeigewaad, Australië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. albifrons
|
Binomiale naam | |
Sternula albifrons Pallas, 1764
| |
Sinonieme[2] | |
Sterna albifrons |
Die Kleinsterretjie (Sternula albifrons) is 'n algemene somertrekvoël na vlak kuswaters en riviermondings. Die streekbevolking is sowat 15 000 voëls. Die voël is 22 – 24 cm lank, 40 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 48 – 55 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little tern.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)