Kleinvoet

Kleinvoet
'n Beeld van die fossiel.

Algemene naam Kleinvoet
Katalogusnommer Stw 573
Spesie Australopithecus, spesie onbekend
Ouderdom 2,2–3,3 miljoen jaar
Plek ontdek Sterkfontein, Suid-Afrika
Datum ontdek 1994
Ontdek deur Ronald J. Clarke

Kleinvoet is die bynaam van die fossiel van ’n buitengewone, volledige Hominini-skedel wat in 1994–'98 in die Sterkfonteingrotte in Suid-Afrika ontdek is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne