Klippiesaalwyn

Klippiesaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. succotrina
Binomiale naam
Aloe succotrina
Lam., 1770
Verspreidingsgebied
Sinonieme
  • Aloe perfoliata var. purpurascens Aiton
  • Aloe perfoliata var. succotrina (Weston) Aiton
  • Aloe purpurascens (Aiton) Haw.
  • Aloe sinuata Willd.
  • Aloe sinuata Thunb.
  • Aloe soccotorina Schult. & Schult.f.
  • Aloe soccotrina Garsault
  • Aloe succotrina var. purpurascens (Aiton) Ker Gawl.
  • Aloe succotrina var. saxigena A.Berger
  • Aloe vera Mill.

Die klippiesaalwyn (Aloe succotrina) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op kranse in die Kaapse Skiereiland, Hangklip en Hermanus gebiede. Dit word beskou as deel van die fynbos-bioom. Die plant word oor die algemeen 1 m hoog, soms tot 1,5 m. Die plant blom van Julie tot Augustus en die blomme is oranje-rooi.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne