Kluitjie

Kluitjie
Joodse kibbeh.
Joodse kibbeh.
Soort gereg Gekookte kos
Hoofbestanddeel Meel
Ander bestanddele Aartappel, rys,
vleis, pampoen,
lewer, ens.
Russiese pelmeni, gereed om gekook te word.

Kluitjies is ’n breë klassifikasie vir ’n gereg wat uit stukkies deeg bestaan en gebak, gebraai, gekook of gestoom word. Die deeg is dikwels om bestanddele soos vleis of groente gedraai.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne