Knoeifaktor

'n Knoeifaktor (in Engels, 'n fudge factor) is 'n faktor om wiskunde berekeninge te laat klop met wat werklik waargeneem word. Donker materie en donker energie is tipiese knoeifaktore.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne