Knoet | |
---|---|
Calidris canutus rufa in sy broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. canutus
|
Binomiale naam | |
Calidris canutus (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding en trekroetes. | |
Sinonieme | |
Tringa canutus |
Die Knoet (Calidris canutus) is 'n gelokaliseerde algemene somerbesoeker by riviermondings en strandmere. Die voël is 'n swerwer binnelands en oorwinter gereeld. Die streekbevolking is ongeveer 8000 voëls en hulle kom grotendeels voor by Walvisbaai, Sandvishawe in Namibië en Langebaanmeer. Die voël is 23 – 25 cm lank, 110 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die red knot.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)